NG KERK BETHLEHEM OOS

 
 



Leraar:
Ds. André Koenig
Van Riebeeckstraat 18
Tel: 058 303 3712
Sel: 082 780 4021
koenig.andre9@gmail.com

Leraar:
Ds. Joe Müller
Ludikstraat 32
Tel: 058 303 0309
Koster:
Gert du Plessis
Sel: 083 630 8517
Kantoorure:
Maan - Vry:08h00 - 10h30
& 14h00 - 16h00

Sake-Bestuurder:
Alta Smit (Kantoor)
Tel: 058 3034583
Faks: 058 303 4583
Adres: Bus 497
Bethlehem 9700

Orreliste:
Corné Kotze
Sel: 082 971 3448
Jeugwerker
Reino Lathleiff
Sel: 0714528985
Welkom by die gemeente van Bethlehem Oos
Die gemeente bestaan uit ±1281 lidmate wat bedien word deur twee leraars naamlik
Ds André Koenig en Ds Joe Müller.
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Hebreërs 11:1
 
Afkondigings Druk hier
 
*Gesondheid van: Deon Cilliers, Susan Taljaard & Fanie Kruger.
*Voorbidding vir: Nagmaal, Pinkster-bidure & Gemeente-uitreikgeleenthede op 4 Junie.
 
21 Mei: Rhudie Stander, Yvonne Kritzinger, Marinda Snyman, Markus Mittermaier.

22 Mei: Koos Venter, Johannes Mostert, Morne Herholdt, Fred Downing (87 jr).

23 Mei:
Juané Loubser, Tanja Kruger, Tol Pelser.

24 Mei: Tria Botha, Riana Vosloo, Magda Korff, Meisie Helm.

25 Mei: Adri Vermeulen, Weich Meyer, Cornel Muller, Liam Ackerman.

26 Mei: André Bothma (Snr), Piet Rheeder, Adriaan Eksteen.

27 Mei: André le Roux, Andries Kühn, Verna-Mey Eyberg.
Gaan loer na Dominee Andrè op youtube
 
Baie geluk aan: Ruan & Nicolene Bernard met die doop van hul babaseun, Anrich.
Eredienstye:
Sondae - 9h00
 

Kantoorure:
Maan: 10h30 - 13h00
Dins - Vry: 08h00 - 13h00

Bankbesonderhede
ABSA Bank
Takkode: 502233
Rek No: 770580072

Padaanwysings
GPS Koördinate:
S28°14.642
O28°19.169
 
 
ngbhmoos@internet-sa.co.za
Volg ons op Facebook
058 3034583